Hierdie bord het 5 hakies vir jou sleutels, ren een sleutelhangertjie met woorde – my sleutel – in dieselfde kleur as die strepe.

Grootte: 30 x 10 cm
Kleure: White | Stone | Sage green | Country blue | Denim blue | Red | Berry