Die storie met dié wasgoedkrat

In 'n groter groep mense is daar altyd die één of twéé wat sal uitstaan. Dié een wat bietjie weird is; die een wat net nie so lekker wil inpas nie. Mense praat oor hom of lag oor hom, maar heelwaarskynlik nie die dinge wat hy sou wou hoor nie. Dan is daar [...]